Reviews

Netjies en kompak. Die gastekamers was netjies en die beddegoed in 'n goeie toestand en genoeg.

- Diana S

via Lekkerslaap

Ons het heerlik gebly en die plekkie kan definitief aanbeveel word. Baie vriendelike ontvangs gehad en heerlik gebly. En die ontbyt was beter as enige hotel s'n.

- Marietha

via Lekkerslaap

Ongelooflik lekker! Vriedelike diens. Ongelooflik gasvry! Julle sien ons verseker weer. Amazing! Ons verblyf was baie lekker, die kos was ongelooflik lekker, en die mense was baie vriendelik.

- Jacoret

via Lekkerslaap

Enjoyed our stay very much. Danie and Ronelle are very friendly and nice people, it is a pleasure to stay at Bietjie moeg.

- Erlo Paul

via Safarinow

Our stay here was pleasant,the rooms were very clean and homely, the hosts were friendly.

- Tracy

via Safarinow

Have stayed at Beitjie Moeg. Service is fantastic and the vetkoek to die for.
Thank you Ronel and Danie for a fantastic stay. If you are in the Free State and need to stop overnight, this guesthouse is for you. You will leave refreshed, relaxed and well fed, hosted by a fantastic Christian family and affordable prices.. - Past. Chris Morey

- Christopher

via Facebook